LIEWE KLEIN PIRANHA

(ZUID-AFRIKAANSE VERTALING VERSIE A)

Bartjie staan en kyk deur die venster
Hy dink aan Mia en als wat sy gedoen het
Hy sien sy lewe: die eeue gaan verby
Hy huil ’n bietjie en skree haar naam

Liewe klein pirana
Liewe klein pirana
Liewe klein pirana
Verskeur y

As dit nag word, wil ek dat jy bly
Want ek’s bang die wêreld sal vergaan
Jy drink my bloed wat net vir jou vloei
Jy breek my hart wat net vir jou klop

Die oorlog is verby
En die skape is getel
Jy kruip onder die wol
Saam met jou beer
En die kraakvis wat jy kraak
Leef diep in die see
Nou kan hy jou nie meer kraak nie
Lankal nie meer ie