LIEWE KLEIN PIRANHA

(ZUID-AFRIKAANSE VERTALING VERSIE B)

Bartjie staan en kyk deur die venster
Hy dink aan Mia en als wat sy doen
Hy sien sy lewe: die eeue rol verby
Hy huil ’n bietjie en roep haar naam

Liewe klein pirana
Liewe klein pirana
Liewe klein pirana
Verskeur y

As die nag kom, sal jy bly
Want ek’s bang die wêreld sal vergaan
Jy drink my krag wat vir jou alleen nog vloei
Jy breek my hart wat vir jou alleen nog bloei

Die oorlog is vergete
En die lammers is getel
Jy kruip onder die karos saam met jou leeu
En die moordvis wat jy moor
Leef diep onder die waters
Maar hy kan jou nie vermoor
Lankal nie meer